Sneeuluiperd

Sneeuluiperd
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Subfamilie:
Genus:
Uncia

Gray, 1854
Spesie:
uncia
Subspesie:
Sien teks
Binomiale naam
Uncia uncia
(Schreber, 1775)
     Hougebied

Die sneeuluiperd of sneeupanter (Uncia uncia) is ’n kat van middelmatige grootte wat in die berge van Sentraal- en Suid-Asië hou. Die klassifikasie van dié spesie kan verander nadat verdere deeglike studies gedoen is.

Sneeuluiperds hou tussen 3 000 en 5 500 meter bo die seevlak in die rotsagtige berge van Asië. Hulle is baie geheimsinnig en dit is onseker hoeveel van hulle oor is, hoewel dit geskat word op tussen 3 500 en 7 000 in die natuur en tussen 600 en 700 in dieretuine wêreldwyd.[1]

  1. "Sneeuluiperdtrust". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 28 Julie 2011. Besoek op 23 Mei 2010.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search